LIDMATE EN GEASSOSIEERDE LIDMATE
INLIGTINGBESKERMING
Die wet op die beskerming van persoonlike inligting vereis dat lidmate skriftelik toestemming moet gee vir die gebruik van hul persoonlike inligting waaroor die kerk beskik! Dit kom daarop neer dat toestemming gegee word dat die inligting hanteer word soos dit tans hanteer word.